Mobirise

Kulkunstenaar Vicus Cruywagen

Dankie dat u my webwerf besoek :-) Ek het 'n verskeidenheid kulkunsvertonings wat ek kan aanbied, elk saamgestel vir maksimum impak op spesifieke gehore en geleenthede.


>> Maklik Om Te Bespreek

>> Customized to suit each venue

>> GEEN Agente-kommissie

>> Die maklikste deel om te reel vir u geleentheid

>> Betowerlike ondervinding...Gewaarborg!

Vertonings

WOW!

Skouspelagtige Verhoogvertoning

WOW! is 'n skouspelagtige kulkunsvertoning me 'n verskeidenheid kulkuns wat met musiek aangebied word. Vicus word deurgans geassisteer deur 'n pragtige dame in pragtige kostuums.

Fairy Dust

Familie Verhoogvertoning

Fairy Dust is 'n opwindende fantastiese familie-vertoning.
Vicus word deurgans geassisteer deur Twinkle, 'n lawwe maar liefdevolle feetjie.

Blown Away

Familie Verhoogvertoning

Die opvolgvertoning van Fairy Dust.

Brain Freeze

Een-man Verhoogvertoning

Vicus was onlangs op die skip "MSC Sinfonia" om sy een-man vertoning Brain Freeze aan te bied.

Privaatpartytjies

Kan by jou huis gedoen word

Vicus het 'n baie snaakse kulkunsvertoning vir volwassenes (21stes, 40stes ens) en 'n vertoning vir kinders (partytjies & skole). Kliek hier vir meer inligting oor optredes by kinder-verjaardagpartjytjies.

Laat u VIP op 'n unieke manier verskyn.

Laat jou belangrike trofee verskyn.

Vir Kulkunstenaars

Vicus is gebasseer in Johannesburg en het 'n werkswinkel waar hy apparaat vir ander kulkunstenaars maak.

Ballon Vou

Wou jy al ooit leer hoe om ballonne te vou en bv. 'n ballondier te maak? Nou kan jy! Vicus gee gereeld beginnersklasse oor die kuns van ballon-vou, asook "Jam" sessies. Jy kan saamkom vir superpret met ons Jam sessies waar ons met ander ballonvou-kunstenaars saamkom om tegnieke te leer en te leer hoe om verskeie voorwerpe te vou met ballonne.

KONTAK

Jy kan Vicus kontak op 076 348 5906
of 'n boodskap stuur hieronder: